Stylish Activewear Made in Cape Town. Free Shipping on Orders from R800.

Kreef & Kaiings BOEK MET KORTVERHALE deur Hester Steenkamp (wenner van 2 ATKV Veertjies)
Kreef & Kaiings BOEK MET KORTVERHALE deur Hester Steenkamp (wenner van 2 ATKV Veertjies)

Kreef & Kaiings BOEK MET KORTVERHALE deur Hester Steenkamp (wenner van 2 ATKV Veertjies)

Regular price R 280.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Hester Steenkamp wou nooit op 'n plaas in die suide van Namibie woon nie, maar toe dit wel gebeur, raak sy hartstogtelik lief vir die dorre stuk aarde wat al jare lank deur 'n verskriklike droogte geteister word. Sy moes weggaan om die pot aan die kook te help jou en skryf hartroerend daaroor in haar Facebook-blog wat pas as 'n boek verskyn het.

Hierdie boek bevat 'n 46 kort verhale wat die lewe van 'n boervrou in die suide van Namibie uitbeeld.  Haar drome, haar liefde vir die grond en die ongenaakbare realiteit van 'n droogtegeteisterde land.  Tog ook die stories van die ligter oomblikke van die lewe, die lief en leed waarmee menige gesin hul sal kan vereenselwig.  Van 'n lewe wat deur droogte getoets word, maar mens moet net steeds aanhou leef, liefhe en droom.

Hester Steenkamp is die wenner van twee ATKV Veertjies, die Herman van van Wyk Prosaprys en die Oswald Rall Theart-prys.